![]()
Aanwysings
N12 vanaf Johannesburg
Draai links in Mooirivierrylaan (Govan Mbekirylaan).
Die Willowshotel en die gholfbaan (Potchefstroom Country Club) is aan u linkerkant. Volg die pad
todat u die Aarbeilaan afrit kry. Draai regs in Arbeilaan. Die N.G.
Kerk Miederpark is op die hoek van Aarbeilaan en Tambotiestraat.
N12 vanaf Klerksdorp
Draai regs in Kerkstraat (Walter Sisululaan.
Volg die pad
todat u die Aarbeilaan afrit kry. Draai links in Arbeilaan. Die N.G.
Kerk Miederpark is op die hoek van Aarbeilaan en Suikerbosstraat.
R53 vanaf Ventersdorp
Nadat u verby die artillerieskool se offisiersmenasie op linkerhand
is, draai links in Von Wiellighstraat (Albert Luthulirylaan). Ry oor
die brug.Draai regs in Mooirivierrylaan (Govan
Mbekirylaan) onder by die rivier.
Die Willowshotel en die gholfbaan (Potchefstroom Country Club) is aan u linkerkant. Volg die pad
todat u die Aarbeilaan afrit kry. Draai regs in Arbeilaan. Die N.G.
Kerk Miederpark is op die hoek van Aarbeilaan en Tambotiestraat.
Naamsveranderings:
- Andries Hendrik Potgieter Banketsale na Madiba Banketsale
- Pietersenstraat na Promosaweg
- Curlewisstraat na lkagengweg
- Poortman-, Potgieter- and Holtzhausenstrate gesamentlik na Nelson Mandelarylaan
- Krugerstraat na Beyers Naudelaan
- Van Riebeeckstraat na Peter Mokabalaan
- Greylingstraat na OR Tambolaan
- Kerkstraat na Walter Sisululaan
- Gouwsstraat na Sol Plaatjielaan
- Mooirivierlaan na Govan Mbekirylaan
- Lombardstraat na to James Morokalaan
- Van der Hoffweg na Thabo Mbekirylaan
- Bothastraat na Chris Hanirylaan
- Von Wiellighstraat na Albert Luthulirylaan
- Tomstraat na Steve Bikolaan
- Stasieweg na Piet Bosmanstraat
Ander kaarte:

