![]()
Indien u 'n bydrae vir die gemeentewerk wil gee, kan u dit inbetaal by:
NG Kerk Miederpark, ABSA tjekrek. 680 590 591, Potchefstroom
- Indien u elektronies inbetaal, gebruik asb. u sel of wyk nommer, gevolg deur u van, as verwysingsnommer.
- Die diaken of kollektant sal maandeliks by u wyk kollekteer en 'n kwitansie uitskryf.
- U bring u bydrae self na die selgroep waar die selleier 'n kwitansie uitskryf.
Indien u 'n bydrae vir die sendinggeloofsoffer wil gee, word dit inbetaal by:
Miederpark sending, ABSA tjekrek. 405 041 9146, Potchefstroom
- Indien u elektronies inbetaal, gebruik asb. u sel of wyk nommer, gevolg deur u van, as verwysingsnommer.
- U kan ook u bydrae in die kollektebord plaas en die koevert duidelik merk: Sendinggeloofsoffer.
- U kan ook u bydrae vir die diaken of selleier gee en vra dat hulle dit sal merk op die kwitansie as sendinggeloofsoffer.
Indien u 'n bydrae vir die gemeente se boufonds wil gee, word dit inbetaal by:
Miederpark Boufonds, ABSA tjekrek. 406 286 2927, Potchefstroom
- Indien u elektronies inbetaal, gebruik asb. u sel of wyk nommer, gevolg deur u van, as verwysingsnommer.
- U kan u bydrae vir die diaken, kollektant of selleier gee en vra dat hulle dit sal merk op die kwitansie as boufonds bydrae.