WELKOM BY ONS FAMILIE VAN GELOWIGES!!

Hier begeer ons om soos ware dissipels van Jesus te leef!

Ons vra God om ons karakter te vorm en deur sy Gees te lei sodat ons meer bruikbaar mag wees.

Kom ervaar:

Ware omgee liefde!
Beleef geestelike groei
Waag dit om God te vertrou
Waag dit om in geloof uit te reik en 'n verskil in mense se lewens te maak
Ervaar die genot om gehoorsaam en diensbaar aan God te leef
Ontdek 'n nuwe liefde vir Sy Woord
Ontdek jou plekkie, jou gawes, jou passie!


 

Datum

 Gebeurtenis:

PDF

Naam:
     

   

   
   
 
   
   
   
 
 

Die web is ontwerp en word onderhou deur GSD Potch - Die web mense... - www.gsdpotch.com

 

Ons beveel aan dat u die web tuiste besigtig met: MS IE 7+ of Google Chrome 1.0 of  Mozilla 4.0+]